iB
ilanie B

1 reviews | Active since Sept 2019

16 Apr 2022, 07:32

ONGESKUK

Wow al wat ek kan sê is ONGESKUK ek het nog nooit met sulke ongeskukte mense In my lewe gewerk nie. Die eerste keer in 5jaar wat ons besluit om weg te gaan en het die ***ste ervaring ooit gehad. Wys ons vriende wat al die pad van bloem af gekom het en wat betaal het vir dag besoek hoe oulik die plek is maar word uit ge*** dat sy nie eens haar baba in ons chalet mag change nie. Sulke mense Moët eerder nie so plek besit nie want as ek in my bedryf so ongeskuk was met mense sou ek nie kliente gehad het nie. Vriende wou n chalet gehad het en daar was gesê daar is n kanselasie lys so lank hulle kan nie eens op die lys nie. Ek vrae toe kan ons die naweek aan skyf let wel skyf, nie ek soek die geld trug nie want dit reën en ek het n 2 jarige en n 5 jarige en wat maak ek met hulle as dit reën. En jy mag tog net nie die braai skyf nie jy mag nie laat wees nie en jy mag tog nie mens wys hoe lyk die plek nie. Wat ek gedink het is oulik maar dit maak glad nie op vir die uiterste *** diens wat n mens kry nie so asof hulle jou n guns doen, jy Karin doen niemand n guns nie ons betaal om soentoe te gaan. So tensy jy nie n 100% seker is dat iets gaan gebeur of iemand gaan dood nie asb moenie daar boek nie want hulle is net geld gurige mense en gee nie om oor wie daar boek nie. Solank hulle net die fondse kry want onthou hulle doen jou n guns dat jy na hulle plek toe kan gaan. ń Mens probeer hulle akkommodeer maar hulle weier om n mens half pad te ontmoet en dan beskuldig hulle my van goed op fb sonder om hulle feite agter mekaar te kry oor wie dit eintlik op fb gesit het nie.

0
Replies (0)