1 reviews | Active since Oct 2019
BOSCH dishwasher
Goei middag! Em het 'n BOSCH skottegoed wasmasjien. Gedink BOSCH is 'n goeie produk en goeie naverkope diens ...maar GROOOT was my ontnugtering. Die swakste kliënte diens wat mens van 'n vers****** kan kry. Sukkel vanaf Oktober 2018 onm skottelgoedwasmasjien te herstel. Kom uit kyk na masjien en dan werk dit 1 of 2 siklusse dan is dieselfde probleem weer terug.
Masjien nou weer 2 weke buite werking...aangemeld op 30/9/19, 8/10/19, 11/10/19, 14/10/19. Dit is nou 14:30 en geen tegnikus was nog op my perseel nie..kry net na elke oproepwat one maak om te vra wanneer hul tegnikus sal stuur 'n boodskap wat sê 'n tegnikus sal my binne 24 uur ****ak. Sulke diens is onaanvaarbaar. Wil graag met hoër gesag praat maar opsies word elke keer afgekeur.
Kan u asb dringend as hierdie saak aandag skenk.
Baie dankie
Annalien Cloete
thank you for reaching out.
Can I kindly refer you to our Bosch service team?
They will be able to assist! The number is Number: ***
Kind regards,
Nadine
thank you for reaching out.
Can I kindly refer you to our Bosch service team?
They will be able to assist! The number is Number: ***
Kind regards,
Nadine
