AS
Annemarie S

1 reviews | Active since Oct 2021

13 Jun 2022, 11:07

Annemarie

Please dont buy Siemens coffee machines. I bought one. Die masjien se heeltyd "clean machine" hulle wys hoe jy die broukompartement moet oop maak en uit haal. Jy trek en trek met geen sukses. Ons neem die masjie persoonlik in na Kramerville werks winkel. Ons wag nou nog. Het nou n groot bakleiery gehad. Sal nou glo kyk wat gaan aan. As hy nuut nie kan skoongemaak word nie wonder en wat sal na n jaar of twee gebeur

0
Replies (1)
Bosch Siemens Home Appliances
Bosch Siemens Home Appliances's reply14 Jun 2022, 15:07
Official
 We acknowledge the complain . we will be  in contact with you .