1 reviews | Active since Jan 2021
bayview sea cottage
ns is baie teleurgesteld in hierdie plek, soos jul sien het ek sommer screenshots gegee van afristay booking dot com en travelground za hotels en vele meer wat hierdie plek adverteer. almal adverteer wifi en hiers geen, hoekom boek mens n plekkie? want mens kyk na wat vir jou werk in die advertensie en hierdie opsig is dit vals. ons ondervind probleme met die volgende en soek onmiddel terugvoering en toegang tot reviews hierdie sal verder stappe geneem word.
1 geadverteer hiers wifi en daars niks soos geadverteer nie 2 skuif deur (stack door) sit vas wat glad nie kan open 3 lig in toilet buite werking en so ook ene by wasmasjien 4 kraan by opwasbak lek
6 vuil skottelgoed in kaste waarvan n bord met kos een was en vetterig goed op pot se onderlaag (disgusting) wat ons skoonmaak 7 stort kop werk nie spuit mis en skaars water of as mens strot kop draai flood didit 8 hiers nie n dek nie soos geadverteer 9 geen skottelgoedwasser sout of rinse aid nie en die skottelgoed wasser se boonste rak is gebreek en geroes en die water stroom uit agv die boonste rak wat stukkend is (het niemand die goed al opgelet nie?) 10 rooster van braai was vuil van vorige braai (deur ander mense) en netso gelos met kos aan 11 dak bo ingang van skuif deur is stukkend en val uit mekaar uit 12 venster by kamer bo kan nie oop bly val toe
hierdie plek is nie vyfster nie ek sal graag review op die site wil sien sal seker maak dit kom by die eienaars uit) gelukkig ken ons familie hierdie eienaars en die nuus sal ek seker maak kom uit by hulle sodat ander ook kan weet waavoor hulle inlaat ek gaan seker maak dat almal weet en elke sit hierdie goed reg maak dis n klug en valse advertensie.
wag nou nog vir antwoord
