NB
Nora B

1 reviews | Active since Feb 2020

14 Feb 2020, 13:10

MOST DISRESPECTFUL, CURSING, AGRESSIVE PERSON SHOULDN'T BE IN BUSSINESS

n man met die naam van Jaco het in ons winkel ingeloop en ons vertel van hierdie wonderlike likgte wat hy verkoop volgens hom was dit brighter as ons existing ligte en dit gebruik minder krag.....ons het hom gevra om 3 buis ligte en een van die groter ligte te vervang want as dit brighter is en minder krag gebruik dan is dit mos nou wat 'n mens wil hê!! Die uiteinde is die 3 buis ligte is glad nie brighter nie so ons wil dit nie hê nie maar die groter lig is brighter so ons is happy met dit.......gister loop hy hier in my besigheid in asof die plek aan hom behoort toe Ettiene vir hom sê die buis ligte werk nie vir ons nie toe sê hy, hy sal more (bedoelende vandag) al die ligte kom ruil en hy stap uit......vandag soos hy belowe het stap hy weer in asof die plek aan hom behoort met 'n *** houding ek sê vir hom as jy nie ordentlik kan praat nie verllaat asb my perseel, sy reaksie "jy is ***ken commen ek sal nie die plek verlaat nie want ek soek my property" ek sê vir hom vat jou property en loop Ettiene approach hom hy sê vir Ettiene "wil jy lê" en 'n hele paar keer "*** jou" ..........so as julle ooit met hierdie man te doen kry ...............PASOP!

0
Replies (0)