1 reviews | Active since Dec 2012
WAGPERIODE OP PMB KONDISIE-DIABETES.. ASMA.. DEPRESSIE
Goeie dag Ek sukkel sedert 1 November 2018 om my en my dog terrible se lidmaatskap aan die gang te kry. Met vele telefoonoproepe van my werksfoon is my "vries" gelig verlede week. Onderonsie nog steeds vir dat ek tot Februarie 2019 is vir my PMB kondisie, dit suit in Asma, Diabetes, Epilepsie en Anti-depressant. Telefoniese verwysing 201218Q5DW1M insake opvolg. Tans begin ek ontrekking simptome ondervind. Intussen het ek verskeie keer, Vrydag 21 Desember en Saturdag 22 Desember probeer medikasie eis, sonder sukses. Apteker kry boodskap van 3 months waiting period. My bekommernis is Kersseisoen ook nog. Volgens Bonitas konsultant is dit out of hospital eis? Asb ek benodig baie dringend medikasie, my bors is baie benodig sonder my inhaler en ek kan geensins my diabetes toets sonder glucose strips. Epilim 500mg is reeds klaar. Baie dringend hulp asb. PM Botha
