DS
Deon S

1 reviews | Active since Aug 2016

24 Aug 2016, 07:37

Uitstekende diens van Bonitas!

Geagte Bestuurslede,

Ek wil u graag uit die diepte van my hart bedank vir Bonitas se hulp en ondersteuning tydens my onlangse hospitaal-

behandeling en gevolglike behandeling tuis.

Ek is as ‘n ****rwegamptenaar se kind gebore en het self vir baie jare vir die ou SAS+H gewerk. Ek was dus vir meer

as 70 jaar betrokke by die ****rweg-siekefonds. Dit het later vir my as pensioenaris egter onbekostigbaar geraak en

nadat ek vele opsies oorweeg het , het ek op Bonitas besluit. Ek was nog nie een dag spyt daaroor nie!

Tydens my onverwagte siekte, was ek en my vrou uiters bekommerd oor die koste van my behandeling deur verskeie

dokters en veral die hospitaalkoste, veral die hoësorg-behandeling. Groot was ons verligting en dankbaarheid toe my

mediese skema, BONITA’S, besluit het om al die koste sowel as die opvolg behandeling ten volle te dek! Dit is seker

ook ‘n antwoord op ons gebede en ek het dit ook so voor ons hele gemeente bely.

Nogmaals duisende dankies, ek sal u aanbeveel sovêr ek gaan.

Die uwe

G F (Deon) SCHEEPERS

0
Replies (1)
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply24 Aug 2016, 09:21
Official

Hello deonscheepers1044,

Thank you for your encouraging message.

Our aim is to provide excellent customer service at all times and your feedback is an opportunity for us to measure our service.

We appreciate you taking time to comment on your experiences with us.

Kind regards
Bonitas team