TP
Thinus P

1 reviews | Active since May 2019

28 May 2019, 14:28

PASOP SUID AFRIKA!!!!!! VERMY DIE HARTSEER!!!!!!!!

Goeie dag .SUID AFRIKA Aangeleentheid is ook telkemale verwys na Hellopeter en daar word n Facebook blad geskep vir die Weerloose pragtige jong vrou wat deur BONITAS ontegverdig behandel word . 1.Dit is regtig onbedagsaam om die pasient te s***el waar sy in pyn le en onder sterk Pyn medikasie en te probeer kruisondervra .Die SUID AFRIKAANSE POLISIE het haar spesiaal besoek om vir jul n Be-edigde verklaring af te le . Bonitas het ook die regte Inligting van die Dokter in beheer gekry van die Staat dat sy eers twee maande nadat sy BONITAS aangesluit het die Prognose gekry elfs die Dokter het dit na Aansluiting ook eers gekry. Alle inligting was beskikbaar aan Bonitas deurgegee deurgee .BONITAS het n GESPANNE verhouding teenoor die waarheid !!!!(lieg) Sy le in pyn en is ontslaan met Kateters en pype aan haar ,N Vernedering vir n Pragtige jong Meisie !!!!!!!! 2.Wees verseker dat elkeen in die land van BONITAS se eensydige onbedagsame optrede teen sy WEERLOSE Pasiente sal weet . 3 Na die uitspraak van die Ombudsman sal die volgende gebeur !!!!! 3.Die aangeleentheid sal deur die hele land se Staatsdepartemente gestuur en is reeds verwys ook na die Nationale en Provinsiale Gesondheids MEC se kantore . 4. Word ook verwys na 946 LINKEDIN sakemane, CEO s en ander van Suid Africa . 5. Verder sal daar elke Sosiale Media genader word . 6.Die aangeleentheid sal ook na politieke partye verwys word teneinde mense intelig oor Bonitas se wyse van optrede teenoor weerlose SUID AFRIKAANSE kliente . BONITAS HET GEEN VERWEER OM DIE PERSOON NA HAAR STERFBED TE STUUR NIE . Gelukkig n Professor met Pragtige openbaar gaan haar Kosteloos opereer en help . Wees verseker ek gaan nooit stop !!! Gaan my geskiedenis na !!! Regverdigheid sal geskied !!!!!!! Ek was by elke Oomblik van die Pasient by van dag een en weet wat was ,en jul toedoen moet sy sterf !!!! SUID AFRIKA sal self Besluit Dankie THINUS PRETORIUS ********** 002

0
Replies (2)
TP
Thinus P's update28 May 2019, 14:31
Reviewer Update
*** ****ak my en dankie vir so baie mense wat reeds my ge****ak het 
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply29 May 2019, 16:03
Official
Hello ThinusPretorius1,

We acknowledge your comment and we are busy working on it.
Kind regards,
Bonitas Team