AN
Anneke N

1 reviews | Active since Jul 2018

21 Jul 2018, 09:11

Nie betaling van eis.

Op 30 Januarie 2018 was ek by Dr Verwoerd in Pretoria Oos Hopsitaal. Ek moes die 1 ste konsultasie ****ant betaal (R1800) en dan terug eis van af my mediesefonds (Bonitas) Die 31 ste Januarie 2018 het ek die 1 ste keer die eis ingedien by Bonitas. In tussen het ek baie telefonies gepraat met hulle waarop hulle elke keer vir my se, "Ons het seker nie jou epos ontvang nie of Hulle is seker net nog besig.."

Die 26 ste Maart het ek op hulle facebook blad 'n post gaan los oor hulle slegte diens.. Die 29 ste Maart het hulle my vinnig gebel om te se hulle sien nou die post en moes seker dan nie my epos ontvang het nie. Ek moet weer my eis indien, Wat ek toe gedoen het.. Weer hoor ek vir hoelank niks van hulle nie. Die 5 de April het ek weer 'n eis ingedien by hulle.

Die 5 de April ontvang ek toe skielik 'n epos wat se my eis is goed gekeur ek moet toe skielik dr se praktyk nr's deur stuur voor hulle uit betaal.. So dit vat hulle skielik van 31 Jan - 5 April om te besef maar ek moet skielik praktyk nr's ens inhandig alvoorens hulle uitbetaal... Waarop ek en hulle 'n hewige uitval gehad het oor hulle nou eers besef dat die persone in daai poste onbevoeg is en nie Januarie al vir my kon presies se wat ingehadig moet word om terug te eis vanaf die medies nie. Ek het die "Council for medical schemes" ge****ak en hierdie saak aan hulle gestel en gese dis vir my onaanvaarbaar. Waarop 'n Katlego Thema vanaf "Council for medical schemes" my reply het en gese het hy werk aan hierdie saak en sal terug kom na my. Die 4 de Julie het ek 'n epos ontvang vanaf Katlego wat se dis die medies se antwoord op sy vraag. "Ek moet eers al daai details gee voor hulle uitbetaal." (So tegnies is Council for medical schemes ook nie VEEL van hulp nie) ek besluit toe laat ek net tog vorms met praktyk nr's en enige ander codes instuur dat ek die claim afgehandel kry....

Die 12 de Julie kry ek 'n epos vanaf Bonitas wat se die info is steeds nie reg nie, NOU skielik soek hulle 'n rekening met alles uit eengesit voor hulle daai claim betaal.... So dit neem hulle basies 23 weke om te besef wat eintlik nodig is voor hulle uit betaal. Maar as jy my vra soek hulle net verskonings om nie die eis te betaal nie!!!!!!!!

So as ek almal kan aanraai, BLY ver weg vanaf bonitas mediesefonds!!!!!!!

0
Replies (2)
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply23 Jul 2018, 15:40
Official

Hello Anneke Van Niekerk,

Thank you for submitting a comment to us through Hello Peter.

Kindly reply privately with the membership number and contact details in order for us to assist with your query.

Please note that your personal information is not showing on the public view platform.

Kind regards,

Bonitas Team

Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply06 Aug 2018, 08:40
Official

Hello Anneke Van Niekerk,

Please note we have not received the required details from you. Your query will be attended to once we receive the required details.

Regards,

Bonitas Team