PB
Petronella B

1 reviews | Active since Dec 2012

23 Aug 2020, 20:04

N GROOT NEE VIR BONITAS AS LIDMAATSKAP

My dogters is sedert 1 Junie 2020 lid van BONITAS, BonCap plan (***) Grootste fout ooit!!! Hulle werk nie en moet R1159. 00 betaal. BonCap verwag van beide betaling R2700, 00. Met baklei tussen myself en my makelaar, Claire Schroder ***), is die betaling uitgesorteer. Tot ons verbasing ontvang ons n epos dat beide se lidmaatskap terminated is 20 Augustus 2020. Met navraag aan BONITAS word genoem die lid was nie aktief nie. Hoe kon medikasie ge-eis word want eers was hulle lidmaatskap agter met premie weens verkeerde premie. Ek is verantwoordelik vir hulle premie en is sedert Junie tot nou Augustus ten volle betaal. My oudste dogter moes Vrydag opgeneem gewees het, simptome Covid, in tussen het Dr haar vir die naweek en Maandag medikasie voorgeskryf met hoop sy opgeneem kan word. Claire het n behulpsame konsultant, Washiela by BonCap gekry om te help, maar Vrydag middag 16:30 was aan my meegedeel dit is nou by die finansies. Vanoggend het ek n epos gekry wat bankstate versoek, UIF forms ens. Dit was verskeie kere ge-epos, nou sal daar weer ander navrae op duik voordat ten einde hulp aangebied word. Ek het reeds n epos gestuur aan Rapport en Beeld vir voorbladnuus van BONITAS sodat publiek en medisie bewus kan wees van BONITAS se swak diens. Ekself is n lid van BONITAS, Standard, ook nie gelukkig is nie en die einde van die jaar gaan bedank asook my dogters op n ander medies oor te sit. Ek beveel geensins BONITAS aan vir vriende of familie of my grootste vyand nie.

0
Replies (2)
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply24 Aug 2020, 08:09
Official
Hello Petronella,

Thank you for submitting your details to us through Hello Peter.

This is to confirm that we have received your information and that we are currently investigating this matter.  

We appreciate your patience while we are resolving this query for you.  

Regards,

Bonitas Team 


Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply27 Aug 2020, 15:47
Official
Hello Petronella,

Thank you for submitting a comment to us through Hellopeter.

According to the email communication, we hereby confirm that your concern has been addressed and this matter has now been resolved.

As Bonitas we strive to give the best customer service to our clients and appreciate it when you bring your concerns to our attention when we have failed to deliver this service.

We apologise for any inconvenience caused to you.

Thanks and regards,

Bonitas Team