AASa
Andreas A. Stols. astols

1 reviews | Active since Feb 2022

22 Feb 2022, 15:37

Ek is nou al meer as 20 jaar lid van Bonitas en was nog altyd baie tevrede met die diens wat hulle aan my verskaf het

Ek is nou al meer as 20 jaar lid van Bonitas en was nog altyd baie tevrede met die diens wat hulle aan my verskaf het. Ek vertrou dat dit in die toekoms ook so sal wees! Baie dankie vir puik dienste gelewer.

0
Replies (1)
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply22 Feb 2022, 19:42
Official
Hello  Andreas S 

Thank you for your encouraging message. 
 
Our aim is to provide excellent customer service at all times and your feedback is an opportunity for us to measure our service. 
 
We appreciate you taking time to comment on your experiences with us. 

Kind Regards  

The Bonitas Team