RB
Rene B

1 reviews | Active since Sept 2024

04 Sept 2024, 11:13

Baie terleurgesteld in Bonitas

Ons is noual 10j met Bonitas maar begin nou dink miskien tyd om n verandering te maak. In April was ek geskeduleer vir n knie vervanging maar Bonitas se antwoord was dat dit nie gedek word op Bonsave. Hul het voorgestel dat ek op hoer plan gaan, My vraag was kan net ek verander en my man en kleinkind op Bonsave bly en hier kom die probleem na vele oproepe en e-posse en geen antwoorde of verkeerde antwoorde moet ek nou hoor dat indien ek nou verander gaan ek n co-payment op prostese betaal. Weens Bonitas se nalatigheid kan ek as pensioenaris nou niks doen hul vertraging en verkeerde antwoorde het gemaak dat ek nie behoorlik kan loop daagliks met pyn oor die weg moet kom want as hierdie prosedure korrek hanteer was kon ek vroeer my plan opsie gemaak het. Daar was deur Bonitas gese dat daar nie meer walk in centre in Bellville is van daar na Woodstock waar ons gese was dit is n call centre ons moet in die middestad gaan so gedoen en word ingelig dat die call centre my verkeerd ingelig het en dat die hele gesin op hoer plan moet gaan wat sou mee bring dat ons net 3000 van pensioen sou oor he na medies aftrek. Weer begin en was gese net ek hoef te verander Nou is net 3maande oor en maak dit vir my onmoontlik omdat ek nie 20000 het vir co-payment.BONITAS IS DIT SOOS JUL JUL MEMBERS HANTEER ek betaal n medies maar leef in pyn

0
Replies (2)
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply04 Sept 2024, 11:41
Official
 Hello Rene B 
     
Thank you for notifying us of your complaint, we are sorry to hear about this, we are glad that you have brought this to our attention. 
         
Kindly provide your membership number or ID number of the principal member privately (to protect your personal information not to be visible on this public forum) to investigate your enquiry. 
          
Kind regards
     
Bonitas Team 
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply04 Sept 2024, 12:56
Official
 Hello Rene B  
 Thank you for submitting the details to us through Hello Peter.
  
 We will investigate this matter. 

We appreciate your patience while we are resolving this query for you.  
 Kind Regards
 
 Bonitas Team