KS
Kobus S

1 reviews | Active since Feb 2012

10 Jan 2017, 15:15

As jy wil vrek gebruik die nare!!!!!

Die klomp narre het geen na ure nommer nie! Liberty het ons uitverkoop aan Bonitas.

Ambulans maatskappy ken nie Bonitas se reels nie!

Bonitas wil he jy moet 6 uur in die nag in die reen gaan na WWW.Bonitas.word wakker. com.Want hulle het nie foon nommers nie. Hulle fone is altyd besig!!! Almal het nie laptops met data op in die middel van die veld nie!!!!

Wat het Julle betaal aan liberty om ons klomp slawe oor te neem????

Wie dink julle is julle?

Ek hou nou al aan op die foon vir 34 minute en ek wag nog!! julle gaan nou huis toe en ek remain on the line...........???????????

0
Replies (1)
Bonitas Medical Fund
Bonitas Medical Fund's reply10 Jan 2017, 17:00
Official

Hello kobus-swanepoel,

Thank you for submitting a comment to us through Hello Peter.

This is to confirm that we have received your comment and that we are currently investigating this matter.

Our representative will be in touch with you shortly to discuss this matter and ensure that it is speedily resolved.

Kind regards

Bonitas Team