LA
Louise A

1 reviews | Active since Aug 2021

03 Aug 2021, 09:35

Wandri van Zyl

Wandri van Zyl van Bond Prime is nie net die beste in dit wat sy doen nie, sy het ook n vriendin geword. Haar diens is presies, vinnig en baie proffesioneel en dan kan ons nie eers praat van haar vriendelikheid nie. Ons het soveel dankbaarheid vir Wandri. Ons verband is binne n dag goedgekeur en nogsteeds na goedkeuring probeer sy steeds om n beter pakket vir haar kliente kry. Ons kan getuig van dit. Beter as Wandri van Zyl is daar nie. Baie dankie Wandri dat jy ons drome help bewaarheid asook die spesiale vrou wat jy vir ons is.

0
Replies (0)