DN
Dirk N
1 reviews | Active since Jun 2010
22 Sept 2021, 14:33
Puik diens van Bond Prime- Wandri van Zyl
Weereens puik diens gekry van Wandri Van Zyl van Bond Prime, niemand anders kon vir my koper `n lening kry nie, maar weereens het Wandri bewys waarom sy die beste is in wat sy doen! Hou so aan Wandri!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)