SC
Suzaan C
1 reviews | Active since Jan 2024
21 Oct 2025, 20:13
Puik!
Tannie Elna gaan verder as ver. Die ongelooflike tannie het so baie moeite vir ons gesin gedoen. Sy het n pragtige hart en ek sal haar oor en oor aanbeveel. 10 uit 10 is te min!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)