tT
tsuiagra T
1 reviews | Active since Oct 2016
24 Oct 2023, 12:28
DONT USE BOLT!!! Their Drivers assult children
Posted by https://www.facebook.com/madeleine.debeer.92
Mensie wees versigtig as jul gereeld Bolt gebruik..... Omrede ek nie kan skool vervoer by bring nie laat ek my 14jarige seun bolt skool toe soggens dit wer bq goedkoper uit as skoolvervoer..... So vanoggend is hy deur die Bolt drywer aangeval.... Geslaan en gewurg.... Gelukkig het n oom hom gekry toe hy gehardloop het en huistoe gebring.... Dit is waarlik gevaarlik....
Driver whom assulted this child's Name is Narcis with Registration number KH63JK GP
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)