MV
Marine V
1 reviews | Active since Dec 2015
09 Dec 2015, 15:13
BOKRADIO COCTAIL LOUNGE
Ek en my ou en vriendin was 2 weke terug een aand lus om uit te gaan na sy 21st party. Ons was toe nognooit by Bokradio se ****tail lounge nie en besluit toe om te gaan kyk hoe dit daar lyk. Ons het skaars uit die kar geklim, toe skree die bouncer van die deur af \kort broek en plakkies
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)