AR
Amber R

1 reviews | Active since Aug 2021

26 Aug 2021, 09:22

Trotseer jou stap met Boggom vellies

Met my Boggom velllies kon ek berge trotseer. Ek stap vreeslik baie, my vellies het baie goeie ondersteuning gebied vir my probleem voete. Dit is sag en gemaklik. Kon nie vir 'n beter seën gevra het nie. Dankie Oom Boggom.

0
Replies (1)
Oom Boggom se Winkel
Oom Boggom se Winkel's reply26 Aug 2021, 09:32
Official
 Hallo Amber,

Só bly jy's in jou noppies met jou Boggom Vellies.

Jy's amptelik die heel eerste BoggomJana wat meer as 1,000 000 treë geloop het in 'n paar van hulle. :-)

Groetnis,

Oom Boggom
Eienaar
Oom Boggom se Winkel