D
Dominique

1 reviews | Active since Nov 2021

06 Nov 2021, 07:22

Puik!

Vriendelike diens. Gereelde opvolg van vordering vir vooruitbestellings, netjies verpak. Puik produkte!

0
Replies (1)
Oom Boggom se Winkel
Oom Boggom se Winkel's reply06 Nov 2021, 07:44
Official
Hallo Dominique,

Baie dankie vir die resensie, en ook vir die ondersteuning. Ons waardeer!

Geniet die troppie Boggompies, hulle was só opgewonde om te verhuis see toe. :-)

Groetnis,

Oom Boggom
Eienaar
Oom Boggom se Winkel