E
Elmarie

1 reviews | Active since Dec 2021

18 Dec 2021, 14:25

Puik

Beste diens van n pragtige Oom Boggom. Die produk is van top gehaalte!

0
Replies (1)
Oom Boggom se Winkel
Oom Boggom se Winkel's reply18 Dec 2021, 14:32
Official
Hallo Elmarie,

Baie dankie vir die resensie, en ook vir die ondersteuning. Dit was wraggies aangenaam om persoonlik jou te ontmoet.

Groetnis,

Oom Boggom
Eienaar
Oom Boggom se Winkel