BZ
Bennie Z

1 reviews | Active since Dec 2011

18 Oct 2021, 07:47

Baie baie relevant

Die beste aanlyn ondervinding in Suid Afrika.

0
Replies (1)
Oom Boggom se Winkel
Oom Boggom se Winkel's reply18 Oct 2021, 09:26
Official
Hallo Bennie,

Baie dankie vir die resensie asook jou getroue ondersteuning. Dis voorwaar 'n riem onder die hart.

Groetnis,

Oom Boggom
Eienaar
Oom Boggom se Winkel 

Best regards,