LF
Leonie F

1 reviews | Active since Feb 2022

09 Feb 2022, 16:04

Gelukkige klient van Boela Van Der Merwe Attorneys / prokereurs

Ek is n Baie gelukkige klient...baie dankie Boela. Ek het n hangende skeisaak vir amper 3jaar. Boela het dadelik aan die werk gespring en my saak is so te se afgehandel. Dis die beste, vinnigste diens wat ek in n Lang tyd ervaar het. Ek bevel hul dienste beslis aan.

0
Replies (0)