PR
Petrus R
1 reviews | Active since Feb 2013
25 May 2022, 09:00
Rekening Regstelling
BodyLab EMS Potchefstroom
Ek en my dogter het vroeg in 2021 vir 3 maande by Bodylab Potchefstroom begin oefen. In Februarie 2022 het ons verskeie oproepe en emails gekry van 'n krediet organisasie in Bloemfontein wat invordering doen vir uitstaande rekeninge. Ek het n paar keer Bodylab Potchefstroom ge****ak en gevra hulle moet asb sorg dat my naam afgehaal word aangesien my rekening nie uitstaande is nie maar steeds ontvang ek maandliks oproepe en emails. Ek voel dit vertoon swak op my persoonlike krediet telling en dit is nie my fout. dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)