JO
Johannes O
1 reviews | Active since Jul 2015
29 Jul 2015, 12:15
Antwoord geen oproepe/emails nie
Ons het beleggings by Bo-veld makelaars in witbank gekoop, daars gese dit is die beste beleggings en twee jaar het ons elke maand iets ontvang, maart 2013 toe word daar geen geld meer ontvang nie en Morne antwoord ook nie sy foon nie, hy en sy pa het die besigheid ek het gehoor die pa het nou wildplaas naby warmbad gekoop en gaan aftree daar my man het hart aanval 2009 gehad en moes pension gaan, dit is ons pension geld.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)