1 reviews | Active since Mar 2015
BMW Auto Bavaria verkoop stukkende voertuie
Ek het op 12 Februarie 2015 'n MINI COOPER S ****ant gekoop by BMW Auto Bavaria in Midrand. Ek het nie eers die voertuig 'n maand gery nie toe hoor ek 'n geluid in die engine. Ek het die motor handelaar ge****ak, hul sou terug kom na my toe maar het nogsteeds nie. Ek het die lifters vervang maar die geluid was nogsteeds daar. Ek het hul weereens ge****ak maar geen antwoord ontvang nie. Ek het toe die timing chain, guides en tensnor vervang. Maar die geluid is nogsteeds daar. Het toe die sump afgehaal en gesien dat die bearings en ander stukkende parte binne in die sump le. Ek het hul weer gebel op 23 Maart maar nog geen terugvoering ontvang nie. Voertuig kort 'n nuwe engine of hul moet hom regmaak en al my onkostes terug betaal.
