JE
Jacomien E

1 reviews | Active since Dec 2020

06 Dec 2020, 10:04

****???

Ek het oefen-apparaat ter waarde van R600,00 by die instansie bestel . Die transaksie is al op 9 Maart elektronies deur net soos die Lock down begin het. Hul (Cathy) hou kamma ****ak met jou . Verseker jou herhaaldelik dat jy geduldig moet wees en dat die pakkie op pad is. Het nou na 8 maande gaan google soek of daar enige inligting oor hul beskikbaar is en op nog mense afgekom wat kla dat hul bestel het en betaal het maar dan nooit van die maatskappy 'n aflewering kry nie......

0
Replies (0)