PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

05 Feb 2015, 15:32

Terug voering

Ek het nou al telke male vir hulle gemail en gese stuur my staat per e-mail aangesien die Poskantoor so staak.Maar dit gebeur geensins nie al wat ek kry is n sms dat ek agterstallig is en dan se die sms nie eens die bedrag nie.Ek het telke male gemail en gevra stuur my n staat want wat weet ek wat om te betaal.Maar nee die sms bly maar inkom.agterstallig.Hulle maak gebruik van rekenaars om die sms te genereer maar die n program om state betyds uit te stuur nie.Dit gaan nou amper 4 maande so aan en hulle kom nie terug na jou toe nie.Hulle soek eers jou ID,kaart nr of rekening,telefoon nr,adres en ek weet nie alles wat nog nie,dit is snaaks hulle vra nie my pin nr en haar om te toets vir DNA.<br> Soos gemeld jy gee jy hulle die inligting kom hulle in elk geval nie terug nie.

0
Replies (1)
Bluebean
Bluebean's reply06 Feb 2015, 13:39
Official
Hello Ryk,

Thank you for your posting and allowing us an opportunity to investigate your complaint.

This matter will be assigned to a resolution specialist who will contact you to resolve your complaint.

Kind regards

Complaint Resolution Centre
***
*** (fax)
***

Best regards,