1 reviews | Active since May 2016
BLIKBREIN VAN BLUEBEAN STANDARD BANK
Ja julle by Standard bank kan niks vir julle self doen nie behalwe om helse salarisse te kry en die werk las op die rekenaar te plaas of die sogenaamde tegnologie. die persone wat die programme skryf is net so treurig en stel hulle programme ook nie reg nie.Al wat dit is,is n sirkel wat al in die rondte draai en nooit ophou nie. Nou kry ek skielik uit die bloute dat ek agterstallig is op my krediet kaart en as ek nie betaal se die rekenaar gaan hy wat die rekenaar my oorgee aan debt collectors. Nou se ek vir die rekenaar doen dit want ek sukkel al 4 maande om state uit julle te kry en alles vergeefs want jy rekenaar kan nie behoorlik funksioneer nie.BLIKBREIN ek glo nie jy verstaan die programering nie. Solank as wat julle personeel nie fisies die gemors regmaak nie sal julle maar net meer agter uit gaan totdat julle nie meer kan nie. Dit lyk of julle wel agteruit gaan want die blikbrein dreig my sonder enige indringing van personeel wat nie hulle wek behoorlik kan doen nie. Ek kan aanhou kla en kla en kla en kla en kla wat niks help vir die rekenaar nie.hy gaan aan soos die mens hom geprogrameer het. Hierdie e- mail sal ook deur n blikbrein beantwoord word wat gaan vra vir sekuriteits vrae en al wat ek sal verskaf is my ID *** P.R.Roux Kry iemand wat behoorlik my kan help enfinaal kan help in Afrikaans EN DIT OOK OP MAIL SIT WAT SY OF HY GAAN DOEN SONDER BELFOTES. dit is soos in die geval van n sekere meneer wat op mail gese het hy sal doe aangeleentheid rakende my state persoonlik opvolg wat hy in elk geval nie doen nie behalwe om sy vet salaris te trek.
Thank you once again for posting your comments.
I refer to our email correspondence with each other and can confirm that this matter has been attended to.
Kind regards
Clint Petersen
Complaint Resolution Centre
**********
Thank you once again for posting your comments.
I refer to our email correspondence with each other and can confirm that this matter has been attended to.
Kind regards
Clint Petersen
Complaint Resolution Centre
**********
