1 reviews | Active since Aug 2022
Boorgat/ Borehole
Laat iemand anders liewer die water vir jou wys. Weet nie of die bekend klink nie, hier is so baie water ek kry eintlik hoendervleis. Dis hoe ek voel hiers baie water. Dan wys hulle vir jou waar en hoe diep die water is. Daar is ook nie so n ding soos n droe gat nie. Wanneer hulle dan die laaste 10 tot 20 m verniet boor om te kyk of daar nie dalk water is nie, is dit jou skuld dat hulle nie water kon kry nie!! Hierna , as hulle wegry met jou geld en die hoendervleis is weg, sukkel jy om hulle in die hande te kry. Daarna kry jy n boodskap wat vir jou se wat jy reeds weet, en vra hulle of hulle dieper moet boor tot waar hulle masjien gewys het die 2de massa water le!! As jy vir hulle se jy moes lank spaar vir die boor van die gat en dat jy staat gemaak het op hulle en hulle jou verseker het daar is water, se hulle net, SPAAR maar WEER !!!! My no is ***
Best regards,
Best regards,
