MV
Melanie V

1 reviews | Active since Jul 2013

11 Aug 2015, 14:10

UITERSE SLEGTE DIENS EN HESTELWERK

EK HET HUIS GEKOOP 2JAAR TERUG, MET DIE AANKOOP VAN DIE HUIS HET EK GESIEN DAT DIE SWEMBAD NIE REG IS NIE EN HET DIE VORIGE EIENAARS GEVRA WIE HET DIE SWEMBAD GEDOEN EN HULLE HET MY VOORSIEN MET DIE NAAM EN ****AK NOMMER VAN CHRIS BOSMAN VAN BLUE LAGOON POOLS, CHRIS HET UITGEKOM EN MY 'N KWOTASIE GEGEE VAN X BEDRAG OM DIE VESELGLAS VAN DIE SWEMBAD OOR TE DOEN EN TE RE-COAT MET GEL. DIE SWEMBAD IS OORGEVESELGLAS FEB 2014, SEP 2014 TOE BEGIN DIE VESELGLAS TE LIG, EN EK MOES WEER VIR BLUE LAGOONS S***EL. VAN DAAR IS DIT NET EEN GROOT SUKKEL, SWEMBAD IS 4 KEER AL UITGETAP EN DAN IS DIE BODEM NIE REG NIE, GEL-GOAT TREK WEG VAN DIE VESELGLAS AF,SWEMBAD IS DES 2014 WEER OOR GEDOEN EN GEPATCH, ON IS NOU IN AUG 2015, PATCHES WAT GEJAAGD GEDOEN IS(16

0
Replies (1)
Blue Lagoon Pools
Blue Lagoon Pools's reply10 Jun 2019, 13:36
Official
Die vorige eienaar was James Robb. Hy het self materiaal gekoop en ons mense oor 'n naweek "geleen" en is die werk onder sy beheer en toesig gedoen. Alle hulp wat ons verleen het was 'n daad van goeie trou. Blue Lagoon Pools het geen geld vir hierdie werk ontvang nie.