PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

14 Sept 2018, 11:13

BUDJET BETEKEN NIKS BY STANDARD BANK

GROOT OPPAS VIR STANDARD BANK SE KREDIET KAART.As jy goedere aankoop vra die plek wil jy dit op budjet of strait die goed afbetaal.dit maak nie saak volgens standard bank nie hulle keur dit goed en vra net op jou staat n minimum terug betaling wat in my geval neerkom dat ek die bedrag eers na 8 jaar terug betaal.Weereens my geval.Ek skuld hulle R14 000 en hulle se ek moet n min.van R350 terug betaal.Die bedrag gaan betaal.gaan dit meer as 8 jaar neem om teug te betaal. SO MENSE GAAN KYK OP JULLE STAAT WAT JULLE DIE BANK SKULD EN KYK HOE LANK DIT GAAN NEEM OM DAAI BEDRAG TERUG TE BETAAL. As jy standard bank aan vat se hulle vir jou jy kan besluit om meer terug te betaal as wat hulle vra. BELAGLIK SO HOU HULLE JOU OM AL DIE RENTE TE IN WANT MINDER AS DIE HELFTE VAN DIE PAAIE MENT VAN R350 GAAN IN KAPITAAL AF.Dit is hoekom dit jou 8 jaar+ gaan neem om die bedrag terug te betaal

0
Replies (0)