SS
Sindie S

1 reviews | Active since Dec 2023

08 Dec 2023, 11:44

Rekening uitsorteer.

Ek het gesukkel om 'n rekening uit tesorteer, die dame wat my gehelp het was so behulp saam en dit net daar en dan met die vers****** uit gesorteer.

0
Replies (1)
Bloom
Bloom's reply08 Dec 2023, 11:59
Official
Hi Sindie  .

Dankie vir die wonderlike resensie en dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer met Momentum health4Me te deel. Ons prioriteit is kliëntediens, en ons is bly dat ons daardie punt bereik het!

Vriendelike kliënte soos jy maak ons werk 'n plesier.

Groete