LL
Lena L
1 reviews | Active since Feb 2026
05 Feb 2026, 15:34
Almal met wie ek gep...
Almal met wie ek gepraat het was vriendelik en my gehelp om iemand te kry wat afrikaans gepraat het en al my vrae beantwoord en hulle het vinnig gereageer om my versoek veral nou baie danki
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Bloom's replyOfficial
06 Feb 2026, 07:43 Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat ons span jou vinnig kon help en iemand kon kry wat Afrikaans praat om al jou vrae te beantwoord. Ons waardeer jou ondersteuning en dat jy jou ervaring met Bloom gedeel het.
Bloom's reply06 Feb 2026, 07:43
Official
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat ons span jou vinnig kon help en iemand kon kry wat Afrikaans praat om al jou vrae te beantwoord. Ons waardeer jou ondersteuning en dat jy jou ervaring met Bloom gedeel het.
