TB
Thomas B

1 reviews | Active since Feb 2019

14 Feb 2019, 18:17

Blomme vir amal is deesda n f*** om by te bestel

<p>Hulle is in geen staat om enage opdrag uit te voer wat mens as klehent voor moes betal het voor nie en teen spyte van alis het hulle my dag soo op ge*** dat ek en my vroe op n spiesiale dan nx vir mekaar te se het nie behalwe dat ek n hartelose man en geen warde het nie soo hulle is vir anwoordlik vir n pakie van amper n R 1000 van warde wat net weg is en geen poogen an dirf om dit te kry of om dit reg te stel nie teen geen koste sal ek ooit weer imand daar jin vir wys nie wand hy of haar geliete sal dit nie ondvan wat hy of sy betal het voor nie dit sal net op doowe oor val en na j hulle gese het dit nie j pakie nie neem hulle an j moet te vreede wees met R95 se pakie wand hulle het op ge*** en hulle gee nie n *** om nie</p>

0
Replies (0)