LB
Lorraine B
1 reviews | Active since May 2023
15 Jun 2023, 13:20
Hul diens is puik
Hul diens is puik. Ek self kon nie ingaan om te gaan koop nie. Het met Hans op whatsapp gepraat. En hul het dit kom aflewer. Sy keuse van potlode is baie goed.dieCasio is die beste. Hul gaan uit hul pad vir hul kliënte. Dankie Bloempapier.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)