RR
Rudie R

1 reviews | Active since May 2025

20 May 2025, 16:51

Onbetroubaar

Die plek, steel hul werkers se geld. Ek het daar gewerk. Daar is duisende Rande se. Selaris waarvoor ek moet wag...vra maar n drywer of hy Selaris gekry het en hy gaan se nee. Die taxi besigheid is *****

0
Replies (0)