KS
Karen S

1 reviews | Active since Oct 2023

30 Oct 2023, 12:42

I would like to write a review Miway Blink

I would like to write a review Miway Blink. Ek het baie baie goeie diens gekry van Tremaine Fatiah van Miway Blink. Was baie vriendelik en ek gee hom beslis 5 stere. Ek het lanklaas met n konsultant gepraat wat my op so n vriendelike en hulpvaardige wyse gehelp het. Tremaine baie dankie vir jou goeie diens en ek sal beslis Miway Blink aanbeveel. Baie dankie Karen Schutte ***

0
Replies (1)
Blink by MiWay
Blink by MiWay's reply30 Oct 2023, 13:00
Official
Haai daar Karen 
Dankie dat jy Tremaine se moeite raak sien - ons is verjuig om te hoor dat u tevrede is met sy diens! Beste groete Die MiWay Blink span