NL
Nerine Lloyd-townsend
1 reviews | Active since Apr 2024
10 Dec 2024, 12:36
SWAK SWAK SWAK DIENS!
ABSOLUUT BELAGLIK SLEGTE DIENS!!! Wees paraat voor jul bestel!. Ek het reeds 40 dae terug op 1 November bestel en wag steeds vir 3 items wat nie gestuur was nie en 'n poeier wat vervang moet word weens die swak verpakking en die item wat nie geseel was nie en toe die hele pakkie vol uit gemors het. Ek het al telke male opgevolg van my kant af, whatsapps word vir dae lank geignoreer en daar is altyd 'n verskoning vir hoekom mens nog langer moet wag maar daar word gereeld nuwe advertensies geplaas, nuwe bestellings word geneem en gestuur maar bestaande kliente wag al vir 6 weke. Ek is nie die enigste een nie. Loer gerus na ander se comments op vorige advertensies.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)NL
Nerine Lloyd-townsend's updateReviewer Update
11 Dec 2024, 13:53As enigiemand dieselfde probleem ervaar gaan na Consumer POwer toe op facebook. Hier is die link... https://www.facebook.com/CPANNALIE hul het reeds baie mense se issues met Blend cosmetics uitgesorteer
If anyone is also struggling with this issue, go to Consumer Power on Facebook, here is the link...
https://www.facebook.com/CPANNALIE they have already sorted out many other customer complaints with Blend cosmetics.

Nerine Lloyd-townsend's update11 Dec 2024, 13:53
Reviewer Update
As enigiemand dieselfde probleem ervaar gaan na Consumer POwer toe op facebook. Hier is die link... https://www.facebook.com/CPANNALIE hul het reeds baie mense se issues met Blend cosmetics uitgesorteer
If anyone is also struggling with this issue, go to Consumer Power on Facebook, here is the link...
https://www.facebook.com/CPANNALIE they have already sorted out many other customer complaints with Blend cosmetics.
If anyone is also struggling with this issue, go to Consumer Power on Facebook, here is the link...
https://www.facebook.com/CPANNALIE they have already sorted out many other customer complaints with Blend cosmetics.
NL
Nerine Lloyd-townsend's updateReviewer Update
11 Dec 2024, 17:18Jul sal nie ander se klagtes op hul advertensies sien nie, hul DELETE dit! Lekker *****! maar hier kan hul darm nie delete nie! Daar is 'n rede hoekom hul nie hul google en facebook reviews aan het nie want dit sou vrot gewees het van al die klagtes en so is nuwe kliente onbewus waarvoor hul hulself inlaat en word so ***** ***** gevang! Dit is 'n SKANDE! As hul niks gehad het om voor skaam te wees of weg te steek nie sou die goed aangewees het!
NL
Nerine Lloyd-townsend's update11 Dec 2024, 17:18
Reviewer Update
Jul sal nie ander se klagtes op hul advertensies sien nie, hul DELETE dit! Lekker *****! maar hier kan hul darm nie delete nie! Daar is 'n rede hoekom hul nie hul google en facebook reviews aan het nie want dit sou vrot gewees het van al die klagtes en so is nuwe kliente onbewus waarvoor hul hulself inlaat en word so ***** ***** gevang! Dit is 'n SKANDE! As hul niks gehad het om voor skaam te wees of weg te steek nie sou die goed aangewees het!