ES
ESTE S

1 reviews | Active since Mar 2015

20 Mar 2025, 16:39

****MERS GALORE

Hulle sê ñ donkie stamp nie sy kop 2x keer teen dieselfde klip nie. Dan is ek seker ñ esel. Het al 2x goed vanaf advertensies op Facebook bestel. Eerste keer was Sketchers waarvoor ek al amper ñ jaar wag (R1000 in die water) en dan nou by Blend Cosmetics (R318 of so ook in die water). Het epos gekry dat die produkte ge"ship" is, maar niks ontvang nie. En nou is Blend Cosmetics se domain ook skielik disabled. Ai die joys of living in South Africa, where everything is *******

0
Replies (1)
ES
ESTE S's update20 Mar 2025, 16:51
Reviewer Update
***