IVDM
Ingrid Van Der Merwe

1 reviews | Active since Apr 2024

18 Mar 2025, 10:27

Blend Cosmetics groot ****!!!

Ek het die Triple Wear Foundation, Tinted Moisture Stick + Blur StickPrimer 45g Triple Wear Foundation Shade: Warm Ivory bestel 11 Februarie na talle emails en oproepe was daaar geen verdere komunikasie nie ek het op Anette se nommer af gekom em met haar begin praat my pakkie ontvang 18 Maart 2025 met 2 produkte in nie drie nie dit het geen labels op gehad nie en die kleur was verkeerd ek is so teleur gesteld sal nooit weer by die vrou iets bestel geen van haar maatskappye maak dit nie en die diens is uiters swak ek het R258.00 i ndie water gegooi

0
Replies (0)