IP
Ingrid P
1 reviews | Active since May 2025
22 May 2025, 20:10
Best product and service
Callen, wil net vir jou baie dankie sê vir die goeie en vriendelike diens, jy is altyd so behulpsaam en vriendelik, beste onderlaag ooit..ek love dit....sal defnitief aanhou om by jou te bestel....ek het bestel en my pakkie binne 3 dae gekry....wens jou net die beste en voorspoed toe met jou besigheid........
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)