HJ
Hanlie J

1 reviews | Active since May 2025

22 May 2025, 19:15

2x beige trippel wear ondelaag

Callen. Vir jou wil ek net baie, BAIEEE dankie se vir jou puik en vinnige diens. Eke bestel en loop al n lang pad saam met jou. Enige besigheid het een of ander tyd maar n hickupp, maar mens moet dalk net eers wag voor jy iemand beswadder of sleg sê. Callen het n hart van goud. Sy sal alles in haar vermoee doen om almal se pakkies uittekry. Dis die beste onderlaag ooit. Sal my dood huil as dit ooit vd mark moet gaan. Sterkte Callen met jou besigheid en alles wat jy aanpak. Jy het al geval, en weet hoe om optestaan. Hou jou kop hoog, jy gaan nog ver kom.

0
Replies (0)