1 reviews | Active since Jun 2022
Onbehulpsaam en doen n mens in met gas
Hier gaan ek alweer oor hierdie plek, my ouers was na 17:00 vandag by Blackys gewees om n gas bottel vol te maak maar toe was daar vir hulle gese dat die gas klaar is en kort daarna word n nie blanke ou gehelp wat ook gas wou gehad het en hulle kon hom help so se my gou hoe werk dit vir die een persoon word daar gese dat die gas klaar is maar dan word iemand anderste se gas bottel vol gemaak dit is onaanvaarbaar dit is glad nie hoe n mens n besigheid doen nie soos onder met my vorige review het ek wel gese ons sal hulle nooit weer gebruik nie maar het nie n ander keuse gehad nie maar hierdie was nou die laaste gewees hulle service is up to **** ek gaan ook hello Peter toe gaan laat hierdie meer public gemaak word, hoe wil n mens besigheid doen een persoon weg wys en dan weer die volgende persoon help en soos van tevore kroek hulle met die gas ook nog en steel basies n mens se geld.
Ses Maande terug Baie ontsteld met Blacky's Hardware. Hierdie is nou die 2de keer wat ons ons gas bottel laat vol maak waar ons gas nog nie heeltemal klaar was nie daar is nog gas in die bottel en dan word ons gecharge vir die hele 3kg om vol te maak hoe werk dit dan? Dit is glad nie aanvaarbaar nie. Die bottel is supposed om geweeg te word om te kyk hoeveel gas nog daarin is en n mens kan self agterkom dat daar nog gas in die bottel is. Was die laaste keer wat ons daar gas koop.
