AB
Ankia B

1 reviews | Active since Sept 2023

08 Sept 2023, 11:38

Uiterse swak diens

BAIE swak diens! Bestelling 31 Mei geplaas, 9 Julie die eerste paar ontvang na baie navrae (swak gehalte skoene). Die t****e paar het nooit gekom nie. Daar is toe beloftes gemaak van 'n refund, maar hulle ignoreer nou my boodskappe op WhatsApp. Ek sal glad nie *****i Bykomstighede aanbeveel nie!

0
Replies (1)
AB
Ankia B's update12 Sept 2023, 15:43
Reviewer Update
Ek is 'n refund belowe, wat Maandag sou oorbetaal word. Maandag het gekom en gegaan. Geen refund. Uiters swak diens. Kommunikasie is power en daar kom niks van enige van die beloftes.