JZ
Jan Z
1 reviews | Active since Jul 2013
18 Jan 2022, 12:32
VREDENDAL BINNELANSE SAKE == PATETIES VERBY
Binnelandse sake het volgens Interrnet 7 telefone, maar geen donner antwoord nie. Ek moet my Pa****rt hernu, maar ek kan nie met hul ****ak maak nie! Net nog 'n patetiese Staatsdepartement met mense wat meer as die gemiddelde en bogemiddelde salaris verdien vir patetiese diens!!!! Hul kan my bel op ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)