1 reviews | Active since Apr 2015
Swak diens
Ek het 'n Gsxr 1000 Susuzi Bike gekoop die 16 Maart. Ek het die bike gekry en gaan ry met hom toe breek die skokbreker agter af. Hy het terug gegaan Bike online toe was vir 4 dae daar. Ek het hom terug gekry en<br> 'n week daarna het ons op 'n bike run gegaan toe over heat die bike. Hulle het toe die parte gestuur en ek het<br> dit toe reg gemaak. Daarna was daar 'n graas op die ketting ek het hom terug geneem Bike online toe. Hulle het niks fout gekry nie ek het weer met die bike gery, ek het om 'n draai gegaan toe sny die bike uit waar daar toe 'n kar in my vas gery het. Ek het self die bike terug geneem Bile online toe en ek kry nie antwoordeby hulle nie, wat staan my te doen. Die enige persoon wat met my praat is Pierre die verkoopsman. Dankie<br>
