AV
Anneline V

1 reviews | Active since Oct 2024

19 Oct 2024, 15:14

Excellent service

Graag Wil Ek Catherine en Patrick net dankie Se aan Davin Van Rooyen van bike shop Rivonia. Dit was voorwaar n voorreg Om met jou besigheid te doen. Jy was behulpsaam geduldig vol passie en die Mees belangrikste was ons het jou vertrou, met baie en jy het Nie teleurgestel nie. Davin het my onmiddelik hartrus gegee dat hy na ons sal Om Sien tot bike by ons aankom. Davin jy het jou woord gestand gehou so ons is happy in Roberson. Davin die meesterstuk het die noorde en suide bymekaar uitgebring, so vandag seen Ek en my man jou. Hou aan Om mense so goed te behandel Davin Van Rooyen Jy is my Yster ons is happy. Be blessed 🙏🙏🙏🙏🙏🔥🔥🔥👌👌

0
Replies (0)