1 reviews | Active since Feb 2017
Christo, van Big Brother Driving School... Jy ROC****

Wow wat kan ek se, 'n jong mannetjie met so veel passie vir sy kliente.
Christo, as dit nie vir jou was nie sou ek nie my lisensie gekry het nie. Jy het vir my meer in 4 dae geleer as wat ander mense my in 'n jaar en 'n half geleer het.
10/10 vir jou!!!
Dankie dat jy my op my tonne gehou het en my gehelp het om te***us.
Bly altyd so mooi persoon van binne en buite. Ek het my tydjie saam met Big Brother Driving School so geniet.

Ek sal julle verseker verwys na almal, wat 'n Driving School soek.

Met 'n 100% slaag syfer, julle het julle self bewys.

Ek was twee keer by 'n ander Bestuurskool... en altwee keer gedruip.
Gelukkig hoor ek toe van julle, en besluit dadelik om by julle skool aan tesluit.

En wat? Daar slaag e****!
Third Time Lucky!!!

I guess results speak for itself!

Love julle en is verewig dankbaar dat God my op julle pad gesit het.