AL
Adri L

1 reviews | Active since Dec 2023

02 Dec 2023, 17:52

Service so poor

Vandag 2 Desember 2023, dit was Loadshedding. 20 min gewag vir n waitor was glad nie so besig nie. Toe wag ons n halfuur vir ons drankies (2savanah’s, coke en carona) kon nie kos bestel nie agv loadshedding hul sê hul kan dit net panfrie. Waarom het hul nue gas burners nie… Asb jul sal moet jul waitors opskerp, ons was altyd mal oor big blue maar is vandag bitter teleurgesteld…

0
Replies (0)